De Vette Mossel - Hermanus
Select from the menu.
MENU
Last verified or updated by the venue on 24th Jan 2024.
This menu is a sample menu designed to showcase what the restaurant offers & it may differ from the exact menu available. Kindly contact the restaurant if you have any questions
Disse
Potbrood,
Wat die hele tyd net daar gebak word – met plaasbotter en konfyt. (Pasop vir hom – die lekkerte daarvan gaan jou verlei!)
R 0.00
Mosselvleis,
Gebraai met uie, handevol knoffel en plaasbotter; Mossels-in-skulp, met uie gestoom in wyn
R 0.00
Weskus-snoek– en soet-soetpatats
Weskus styl
R 0.00
Seekospot
Met 4 soorte vis, kalamari-repe, mossels, en handevol skoongemaakte garnaalsterte;
Rys (vir die wat die sousies wil opvang);
Mengelslaai– (ons praat nie graag oor slaai nie);
Groentedis met melk en kaas. (tot Karoo-boere eet van hom)
Rys (vir die wat die sousies wil opvang);
Mengelslaai– (ons praat nie graag oor slaai nie);
Groentedis met melk en kaas. (tot Karoo-boere eet van hom)
R 0.00
Vleispotjie
(Vir diegene wat nie eintlik seekos eet nie)
R 0.00
Waatlemoen en spanspek of Tropiese Vrugte
(Gly in jou keel af)
R 0.00
Koffie en koeksisters
Soet na die sout (Sorry! – we do not do tea)
R 0.00
Addisioneel:
Vangs van die Dag
Met uie en botter/olie – die sjef sal sê
R 0.00
Kalamari steak
Met uie gebak in botter (dis hoe hy eintlik moet smaak)
R 0.00
Weskuskreef/ Heel Garnale
Proe die see!
R 0.00
Order Details
Qty | Item | Price | ||||
---|---|---|---|---|---|---|
|